Veilings - Wild laat rekords spat

Die totale omset van die voorlaaste wildveiling by mnr. Nico Roux van Rustenburg was R2 335 425.

Drie nuwe SA rekords is opgestel nl. vir wit blesbokke R1 650 (vorige rekord R1 400), rooiribbokke R3 300 (R3 100) en duikers R3 900 (R2 300). Twee rekords is geewenaar, nl. vir swartwitpense R106 000 en blesbokke R1 350. (sien berig vir meer besonderhede)


Veilings